Diamantveld Kriekettoernooi - Hoër Landbouskool Oakdale
Diamantveld Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Oakdale

Diamantveld Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Oakdale


Diamantveld Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem.

Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College

  • Oakdale kolf eerste en teken 110/ 8 aan in 20 beurte.
  • Grey College teken 115/3 aan en wen die wedstryd met 7 paaltjies.

Vrydag 4 Oktober: Oakdale teen Hoërskool Kalahari

  • Hoërskool Kalahari kolf eerste en teken 91/10 aan.
  • Beste kolwer: Jannes Snyman neem 3 paaltjies vir 2 lopies in 1.3 boulbeurte.
  • Oakdale teken 92/2 aan in 10 boulbeurte.
  • Beste Bouler: Adriaan van der Merwe met 36 lopies.
  • Oakdale wen met 8 paaltjies.

Saterdag 5 Oktober: Oakdale teen Paul Roos Gimnasium

  • Oakdale kolf eerste en teken 61/10 aan.
  • Paul Roos Gimnasium teken 63/1 aan.
  • Paul Roos Gimnasium wen met 9 paaltjies.

Sondag 6 Oktober: Oakdale teen Nelspruit Hoërskool

  • Nelspruit kolf eerste en teken 134/6 aan.
  • Beste Bouwler: Rico Ferreira neem 2 paaltjies vir 22 lopies in 4 boulbeurte.
  • Oakdale teken 135/7 aan in 19 beurte.
  • Beste Kolwer: Rico Ferreira teken 54 lopies aan.
  • Oakdale wen die wedstryd met 3 paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.oakdale.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article