Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby se matrieks het hulle Matriekafskeid 2024 tydens ‘n spoggeleentheid gevier. Nie net het die uitsonderlike uitrustings, kos, dekor en venue getuig van Hoërskool Framesby se finesse nie, maar ook die spesiale band wat tussen die leerders, onderwysers en ouers gevorm is in vyf jaar.

Matriekafskeid - Hoërskool Framesby
Matriekafskeid - Hoërskool Framesby
Matriekafskeid - Hoërskool Framesby
Matriekafskeid - Hoërskool Framesby

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article