Krieketstryd van die Suide - Hoërskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF

Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF


Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein.

Hierdie wedstryd vind plaas as ‘n voorwedstryd tussen die Knights en die DP World Lions PRO 20 wedstryd. Die hekke open om 12:30.

Indien jy hierdie wedstryd misloop, mis jy uit op die krieketstryd van die jaar!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article