
-
FAK Allegretto toneelfees – Sekondêre Meisieskool Oranje
FAK Allegretto-toneelfees. Twee leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Caitlin Erasmus en Dominique du Plessis, is op die FAK Allegretto-toneelfees vereer vir Oranje se produksie “DOP”. “DOP” is een van sewe […]
-
VRL-lede vir 2025 – Hoërskool Cradock
VRL-lede vir 2025. Graad12 – van links agter: Siyolise Moss, Siqalo Daki, Corné Slabbert, Michael Kitchen, Camryn van Wyk, Zani de Bruin, Shani Coetzee. Middel: Ineke van der Merwe, Lilitha […]
-
Tshwane District Basketball – Pretoria Boys High School
Tshwane District Basketball. With basketball season just around the corner, Pretoria Boys High School congratulate the players who were selected for the U18 Tshwane District Basketball team. Special recognition to […]
-
Nampo Jeugskou – Hoërskool Swartland
Nampo Jeugskou. Die deelnemers van Hoërskool Swartland het die afgelope naweek by die Nampo Jeugskou weer skoonskip gemaak in Bredasdorp. Daar was ook vir die eerste keer weer deelnemers in […]
-
Executive RCL For 2025 – Eunice High School
Executive RCL For 2025. Photo: Kiara Subramanian, Lesedi Motaung, Cale Potgieter and Oprah Mukhebi Eunice High School introduced their Executive RCL for 2025. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photo supplied
-
Vrystaat Fietsryspan – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Vrystaat Fietsryspan. Enrico Kennedy, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is verkies tot die Vrystaat Fietsryspan. Die span gaan deelneem aan die Interprovinsiale wedren in Brits vanaf 20 tot 22 September. […]
-
Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje se tennis, hokkie, netbal skitter. Die 1ste tennis-, netbal- en hokkiespan het vanjaar vir ’n tweede keer in 3 jaar almal onder die […]
-
Interprovincial Biathlon Championships – Eunice High School
Interprovincial Biathlon Championships. Two learners from Eunice High School, Danielle Grobler and Chanel Baënhoff, have been selected for the Free State Biathlon team that will compete at the Interprovincial Biathlon […]
-
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Op Saturday, 14 September, het die Bergsig Akademie boogskietspan deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Die span het ’n algehele tweede plek behaal. On Saturday, 14 September […]
-
Uitvoerende Raad – Hoërskool Piet Retief
Uitvoerende Raad. Hoërskool Piet Retief het hul Hoofleiers en Uitvoerende Raad vir 2025 aangekondig. Gedurende ‘n prestige geleentheid is die nuwe Uitvoerende Raad van Hoërskool Piet Retief ingesweer en die […]













