
-
SA Landloop Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Landloop Kampioenskappe. Rianza Boshoff, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ‘n 1ste plek vir dogters o.8 by die SA Landloop Kampioenskappe in Vanderbijlpark behaal. “Well done Rianza, […]
-
Tennis Ligawenners – Laerskool Truida Kestell
Tennis Ligawenners. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het rede om baie trots te wees op hul Tennis Ligawenners. Die 0.10 A en 0.10 B seunsspanne asook hul 0.10 A dogtersspan is […]
-
Vrystaat Sportsterre 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Sportsterre. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Matthew Durow en Judy Watson gaan hul skool verteenwoordig tydens die gesogte Vrystaat Sportsterre 2024 kompetisie. Die wenners word tydens ‘n glansgeleentheid op […]
-
Fietsry-aktiwiteite – Hoërskool Witteberg baie bedrywig
Fietsry-aktiwiteite. Hoërskool Witteberg is baie bedrywig met heelwat fietsry-aktiwiteite. Vrystaatspan vir SA’s in Brits Vier fietsryers van Witteberg is opgeneem in die Vrystaat-span vir die SA Kampioenskappe in Brits, vanaf […]
-
Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 – Hoërskool Hans Moore
Hoofleiers 2025. Hoërskool Hans Moore, Benoni, het hul Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 aangekondig. Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hansmoore.co.za/ Foto’s verskaf
-
ASA Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het. Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te […]
-
Ekurhuleni Fast 5 Netbal – Hoërskool Dr EG Jansen
Ekurhuleni Fast 5 Netbal. Netbalspanne van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het die afgelope naweek aan die Ekurhuleni Fast 5 Netnal uitspele deelgeneem. Twee van hul vier spanne het kwalifiseer […]
-
International Science Fair – St Dominics Newcastle
International Science Fair. St Dominics Newcastle proudly announced that four of its exceptional high school learners have been selected to represent KwaZulu-Natal at this year’s prestigious International Science Fair. This […]
-
Wêreld o.20 Atletiekkampioenskap – Hoërskool Ermelo
Wêreld o.20 Atletiekkampioenskap. Kryn Romijn, graad 11-leerder van EHS, was deel van die Suid-Afrikaanse 4x400m mans-aflos span wat ‘n silwer medalje by die Wêreld Atletiek o.20 Kampioenskap te Lima, Peru […]
-
Impi Visser-dag – Hoërskool Ermelo
Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7’s-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7’s rugby, Fast 5-netbal en 5’s-dogtershokkie. Dit was ’n reusesukses met […]













