SA Jukskei-kampioenskappe - Hoërskool Trio
SA Jukskei-kampioenskappe – Hoërskool Trio

SA Jukskei-kampioenskappe – Hoërskool Trio


SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe is in Kroonstad aangebied en Hoërskool Trio se leerders het weer uitgeblink.

  • Mikaylah Mynhardt en Ina-Marié Viviers was deel van die Noord-Vrystaat span wat algeheel tweede geëindig het in die Akademie afdeling.
  • Mikaylah word weer vanjaar ingesluit in die SA Akademiespan en sy is ook aangewys as kaptein van dié span.

Tydens die proefwedstryde het die Noord-Vrystaat span ‘n eerste plek behaal.

  • Rigard van Zyl is ingesluit in die 0/19 SA toerspan. Hy is ook aangewys as as kaptein van die span.

Tydens die proefwedstryde het hierdie span ook goud behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article