
-
ATKV Tjokkertoneel and Tienertoneel – Curro Durbanville
ATKV Tjokkertoneel and Tienertoneel. Photo above: Mensdom Cover. Learners from Curro Durbanville Primary and High School have once again proven their theatrical prowess. They secured top six and top ten […]
-
Tygerberg Eisteddfod – Hoërskool Durbanville
Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Durbanville leerder, Annika de Goede het ‘n spesiale toekenning by die Tygerberg Eisteddfod ontvang vir die mees veelsydige deelnemer in musiek (Hoërskole Afdeling). Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ […]
-
Tygerberg Eisteddfod – Hoërskool Durbanville
Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Durbanville leerder, Lana Döman, is aangewys as die kategoriewenner in die volgende afdelings by die Tygerberg Eisteddfod: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
-
Seunshokkie 5’s-toernooi – Hoërskool Ermelo
Seunshokkie 5’s-toernooi. Foto: Mnr Divan Liebenberg, Mpilo Mbingo, Thapelo Mokoena, Paul Snyman, Willem Jacobsz, Victor Burgers, Nathan Herbst, Marthinus Scheepers. Twee van Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het 6 en 7 September […]
-
Hirsch Shield – St Andrew’s College
Hirsch Shield. Photo above: o.19. The History of the Hirsch Shield Competition: The competition was first held in Gqeberha (Port Elizabeth) in 1917 and was organised by the late Mr […]
-
Errieraad maak tonne verskil – Hoërskool Ermelo
Errieraad maak tonne verskil. Die Errieraad van 2024 het ’n inisiatief geloods om plastiekproppies van koeldrank-, water- en melkbottels bymekaar te maak. Hierdie proppies word gebruik om ’n rolstoel aan […]
-
Grade 3’s learnt space – Stulting Primary
Grade 3’s and space – Stulting Primary, Humansdorp, Grade 3’s learnt about space. Each group built their own astronaut, spaceship or alien using their “six bricks” blocks. The Grade 3’s […]
-
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie – Hoërskool Eldoraigne
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie. Die Gauteng Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie/ On The Tip Of Your Tongue 2024-spankompetisie het vanaf 2 tot 6 September aanlyn op eie bodem plaasgevind. Baie geluk […]
-
ASA Landloop Kampioenskap – Hoërskool Ermelo
ASA Landloop Kampioenskap. Hoërskool Ermelo se landloopatlete het 8 September deelgeneem aan die ASA Landloop-kampioenskap te Isaac Steyl Stadium. Die atlete het strawwe kompetisie teëgekom, maar hou die Erries se […]
-
Wow-Spelfees – Primêre Skool Naudeville
Wow-Spelfees. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het Vrydag, 6 September, aan die Provinsiale Wow-spelfees kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en gaan nou deur na […]













