
-
FAK Allegretto Toneelfees – Grey Kollege
FAK Allegretto Toneelfees. Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024. Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die […]
-
Allegretto Eisteddfod – Hoërskool Piet Retief
Allegretto Eisteddfod. Hoërskool Piet Retief studente van die Adonai Musiek Akademie het deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod vanaf 2tot 4 September. Die volgende Hoërskool Piet Retief leerders het deelgeneem en […]
-
T20 Cricket Night League – St Charles College
T20 Cricket Night League. At the Eston T20 Cricket Night League Final St Charles College played against Maritzburg College. St Charles College lost the toss and was asked to bat […]
-
Allegretto Wes-Kaap rondte – Hoërskool Strand
Allegretto Wes-Kaap rondte. Foto: die sangers. Hoërskool Strand het weggestap met ‘n skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte. Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand die pad na Stilbaai aangedurf […]
-
Visual Art – Ermelo High School
Visual Art. Foto: EHS se kuns-leerders tydens hul uitstappie. On Friday 6 September the Visual Art learners from EHS went on their yearly art trip to Johannesburg. The Erries visited […]
-
Nico Malan Tennistoernooi – Hoërskool Framesby
Nico Malan Tennistoernooi. Vier tennisseuns en -meisies van Hoërskool Framesby, het die afgelope naweek aan die Nico Malan tennistoernooi deelgeneem. Daar is ‘n toekenning vir nr 1-4 speler wat al […]
-
WOW Spelfees – Hoërskool Framesby
WOW Spelfees. Minette van Zyl, graad 8 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) het tydens die Sanlam WOW spelfees uitstekend gevaar. Daar was tot dusver 3 rondtes. Minette is […]
-
Motheo Krieketspan – Hoërskool Fichardtpark
Motheo Krieketspan. Hoërskool Fichardtpark leerder, Annamè Koen, het die Motheo Krieketspan gehaal. Sy is ingesluit in die Motheo 0.16 en 0.19 dogters krieketspan. Fichies sien uit na die toekoms van […]
-
Miné de Klerk – Hoërskool Goudveld
Miné de Klerk. Oud leerder van Hoërskool Goudveld, Miné de Klerk, ryg steeds atletiek-prestasies in. Miné, Hoofdogter van Gouties in 2021, is woonagtig in Amerika. Sy het ‘n toekenning ontvang […]
-
Eastern Cape trials 2 – Laerskool Stulting
Eastern Cape trials – Twee leerders van Laerskool Stulting, Amoné Jacobs en Lianka de Groot het onlangs aan die Eastern Cape trials 2 deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die uitslae […]













