
-
Matriekafskeid 2024 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2024. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het hul matriekafskeid 2024 gevier met ‘n aand om te onthou onder die sterre. Geniet die foto’s van hierdie pragtige jong mense. Meer […]
-
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Hoërskool Linden
Sentraal Gauteng Eisteddfod – Foto: Carli Conradie en Thyra Conradie Drie leerders van Hoërskool Linden, Randburg het tydens die jaarlikse Eisteddfod uitstekend presteer. Die leerders wat deelgeneem het aan die […]
-
Akademiese Toer – Hoërskool Dr EG Jansen
Akademiese Toer – Drie leerders van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg gaan ‘n akademiese toer meemaak. Die eer het hul te beurt geval om Amerikaanse universiteite te gaan besoek. Hulle […]
-
Executive Leaders 2025 – Grenville High School
Executive Leaders 2025. Photo, from left front: Paballo Magosi, Kealeboga Stemmer, Thulaganyo Nthebe, Lephy Khunou, Sbusiso Nojela. Back: Omphile Moroane, Damien Nyembe, Reamogetse Tau, Onalerona Mmatladi, Thabang Machubene. Grenville High […]
-
Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Robotika Olimpiade. Die Affie-manne het gekook by die Robotika Olimpiade. Quinn Pollard en Stean Visser, beide in graad 9, het Saterdag aan die Nasionale Finaal van die World Robotics Olimpics […]
-
Fast 5 na SA’s – Hoërskool Ermelo
Fast 5 na SA’s. Foto: Die EHS o.18 Flames-span wat ‘n derde plek behaal het in die Fast 5 netbal. Op Saterdag, 14 September het twee van Hoërskool Ermelo se […]
-
Bergfiets Skole XCO Bloemendal – Hoërskool Durbanville
Bergfiets Skole XCO Bloemendal. Hoërskool Durbanville se leerders het aan die Bergfiets Skole XCO Bloemendal deelgeneem. Uitslae behaal: Sub-Junior Meisies: Sub Junior Seuns: Youth boys (15): Youth boys (16): Junior […]
-
Vier skuts na SA’s – Hoërskool Ermelo
Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynne Rademan. Vier skuts na SA’s – Dehandri Morkel, Marla De Jager, AJ Verster en Lynne Rademan van Hoërskool Ermelo is […]
-
SA Mathematics Team Competition – St Andrew’s College
SA Mathematics Team Competition. The SA Mathematics Team Competition, sponsored by the Actuarial Society of South Africa, has been an annual event since 1990. The competition comprises 25 questions over […]
-
KFC Sewes Rugby – Hoërskool Strand
KFC Sewes Rugby. Die Hoërskool Strand KFC Sewes Rugby toernooi was ‘n groot treffer en het baie jong talent openbaar. Spanne van regoor die streek het saamgekom om aan ‘n […]













