
-
Super Skole Krieket Liga – Hoërskool Pietersburg
Super Skole Krieket Liga. Hoërskool Pietersburg se O.15A Krieketspan het Dinsdag, 17 September, teen Hoërskool Ben Vorster aan die Limpopo Krieket Super Skole Liga deelgeneem. Hoërskool Pietersburg het as wenners […]
-
Sports Award Assembly – SACS
Sports Award Assembly. At yesterday’s Sports Award Assembly, the SACS cricket awards were presented. Well done to the following boys on their achievements and recognition: In a special presentation, SACS […]
-
Nasionale 7’s IPT’s – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale 7’s IPT’s. Drie rugbyspelers van Hoërskool Jim Fouché, Hanro Marais, Franco Oberholzer en Bendré Vermaak verteenwoordig die Vrystaat by die Nasionale 7’s IPT’s vanaf 26 tot 28 September. Meer […]
-
Ekurhuleni Landloop Liga – Hoërskool Kemptonpark
Ekurhuleni Landloop Liga. Foto, Junior Dogters, van links: Kirsten Strydom, Lorten Meyer, Suné Strydom, Sharisma Kriel, Zonika Kleyn, Mia de Jager en Mikyla du Toit. Hoërskool Kemptonpark se landloop-atlete het […]
-
MDDK Musiekafdeling – HS Merensky
MDDK-musiekafdeling. ‘n Staande applous vir me. Ingrid Linde, tutor by die MDDK Musiekafdeling. Die week van 12 tot 14 September was ‘n uitsonderlike tyd vir die MDDK-musiekafdeling. Klavier- en vioolstudente, […]
-
Dans en musiek – Primêre Skool Jim Fouché
Dans en musiek. Primêre Skool Jim Fouché leerder, Amine Sadafipour, het gedurende Augustus deelgeneem aan ReEl Produksies en ATKV-tak Gemeenskapsteater se Danseisteddfod in Bloemfontein en uitstekend presteer. Amine verwerf A […]
-
Nasionale Netbal Bokkieweek – Hoërskool Fichardtpark
Nasionale Netbal Bokkieweek. Dioné van Deventer, 0.14 netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21 […]
-
AMCS streek- en klubkampioenskappe – Hoërskool Framesby
AMCS streek- en klubkampioenskappe. Dylan Grobler, Graad 10 leerder van Hoërskool Framesby Gqeberha, het Saterdag, 14 September deelgeneem aan die sesde rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo […]
-
Nasionale Landloopkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Nasionale Landloopkampioenskappe: Vier leerders van Hoërskool Stellenbosch is gekies vir die Skole-2024 Nasionale Landloopkampioenskappe wat tussen 26 en 28 September in Kimberley plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
-
Kreatiewe Skryfkompetisie – Grey Kollege
Kreatiewe Skryfkompetisie. Foto: Kean saam met sy Afrikaans-onderwyser, mnr Herman Naudé. Grey Kollege graad 12 leerder, Kean Geustyn, het ‘n nasionale derde plek in Beeld se Kreatiewe Skryfkompetisie behaal. Kean […]













