IEB-eksamen. Jandrรฉ Truter, matriekleerder 2024 van Hoรซrskool Piketberg, is dankbaar vir die eerste onderskeiding wat reeds in sy pakkie is vir ‘n blink toekoms wat op hom wag.

Sy uitslae in die IEB-eksamen is pas bekendgestel. Hy het ๐Ÿ—๐Ÿ–% behaal vir die vak ๐–๐ข๐ฌ๐ค๐ฎ๐ง๐๐ž (๐‚๐š๐ฅ๐œ๐ฎ๐ฅ๐ฎ๐ฌ ๐ž๐ง ๐€๐ฅ๐ ๐ž๐›๐ซ๐š).

Jandrรฉ het die vak deur AdMaths voltooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.piketberghs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article