Nuwe Onderwysers - Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Nuwe Onderwysers – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Nuwe Onderwysers – Bethlehem Voortrekker Hoërskool


Nuwe Onderwysers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom drie nuwe onderwysers vanaf die 2025 skooljaar.

  • San-Marie Kruger: Sy gaan Engels as vak aanbied. BVHS is baie opgewonde dat u vanaf Januarie 2025 by die Trekkerfamilie aansluit.
  • Andries Kruger: Hy gaan Wiskundige Geletterdheid as vak aanbied asook die rugbyafrigter wees van die 0/15A-span. Hy dien tans as die Griffons Hoërskole se spanbestuurder en is deel van die Cravenweek se afrigtingspan. BVHS is baie opgewonde dat u ook vanaf Januarie 2025 by die Trekkerfamilie aansluit.
  • Izelke Craven: Sy gaan deel wees van die skool se studenteleerderskapspos. Izelke gaan ook betrokke wees by hokkie-afrigting.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article