SA Hengel kampioenskappe - Hoërskool Hoogenhout
SA Hengel kampioenskappe – Hoërskool Hoogenhout

SA Hengel kampioenskappe – Hoërskool Hoogenhout


SA Hengel kampioenskappe. Hannu Coetzee, leerder van Hoërskool Hoogenhout in Bethal, is na afloop van die SA Hengel kampioenskappe ingesluit in die Junior SAVOF O/19A- hengelspan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hoogenhout.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article