SA Skole Dogterskrieketspan. HTS Drostdy van Worcester skop die nuwe jaar sommer op ‘n hoogtepunt af. Mia-Lize van der Vyver en Daneli Boshoff is na afloop van Krieket Suid-Afrika se dogters o. 19-krieketweek opgeneem in die SA Skole dogterskrieketspan.

Verdere prestasies het hierdie wee krietetspelers te beurt geval. Mia-Lize is aangewys as die mees veelsydige speler van die toernooi en Daneli as kolwer van die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article