Boland Krieketspelers. Vyf leerders van HTS Drostdy in Worcester is gekies Boland krieketspelers vir die onderskeie Boland-krieketspanne.

Hulle neem die komende vakansie aan die onderskeie toernooie deel:

  • O.16-meisies (Johannesburg, 8 – 12 Desember): Lizé de Waal
  • O.19-meisies (Durban, 12 – 16 Desember): Daneli Boshoff en Mia-Lize van der Vyver
  • O.17-Platteland (Worcester, 5 – 10 Desember): Bryan Cochrane en Adriaan Krynauw (nie-reisende reserwe)

Die skool is ook trots om aan te kondig dat hulle as gasheer vir die o.17-Plattelandweek optree.

Daneli Boshoff, Mia-Lize van der Vyver, Bryan Cochrane, Adriaan Krynauw

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article