Knysna Splash. Drie van Hoërskool Upington se huidige Uppie Guppies, en een van hul splinternuwe 2025-Botsels het op 27 Desember aan die Knysna Splash deelgeneem.

Die Knysna Splash is ‘n 3000m-swem in die Knysna-lagoon. Hierdie vier Uppies het uitstekende tye geswem.

  • Mariné Pretorius – 54:44:80
  • Mieke Boshoff – 56:42:08
  • Emmah Myburgh – 61:30:05
  • Arno Boshoff – 63:33:58

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article