
-
Charlie Hofmeyr Hokkiefees – Hoërskool Swartland
Charlie Hofmeyr Hokkiefees. Hoërskool Swartland se o/16A seuns en meisies, sowel as ons o/19B dogterspan, het deelgeneem aan die Charlie Hofmeyr Hokkiefees in Ceres die afgelope naweek. Uitslae dag 1: […]
-
ASA Kampioenskap – HTS Drostdy presteer
ASA Kampioenskap. Vyf atlete van HTS Drostdy, Worcester, is opgeneem in die Wes-Kaap-atletiekspan. Die afgelope naweek het Emelia Fortuin (o.17) en Raeden Schamboua (o.17) aan die ASA-kampioenskap in Groenpunt deelgeneem. […]
-
Michaelhouse Hockey Festival – Maritzburg College excels
Schools Hockey. Maritzburg College 2nd hockey team earned an incredible unbeaten run at the Michaelhouse Hockey Festival! The boys showcased exceptional hockey skills and team spirit, winning all six games […]
-
ASA SA Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer
ASA SA Kampioenskappe – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het. OMS-atlete het buitengewoon goed […]
-
Leadership Development Workshop – Grantleigh Schools
Leadership Development Workshop. In a bid to strengthen collaboration and leadership among Grade 10 students, the Prefects of 2025 at Grantleigh School, Richards Bay, organized a highly engaging Leadership Development […]
-
Waterkloof Netball Festival – Eunice High School
Waterkloof Netball Festival. The Eunice netball girls participated at the Waterkloof Netball Festival in Pretoria. Two 1st team players, Caitlin Visser and Nikita Kaleba. also celebrated their 50th matches. Congratulations […]
-
ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein […]
-
Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by Hoërskool Waterkloof afgeskop met groot gees. Netbaluitslae Dag 1: O14 O15 O16 O17 O19 […]
-
Kloof Netbalfees – Sentraal, La Rochelle en Framesby laat waai
Kloof Netbalfees.Die tweede dag van die Kloof Netbalfees het weereens nie teleurgestel nie. Die spanne het alles uitgehaal wat die toeskouers beïndruk het. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het die dag […]













