
-
KOVSIE Smash Dag 1- Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Dag 1. Tydens KOVSIE Smash Dag 1 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
-
Welkom Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville
Welkom Graad 1’s. Primêre Skool Naudeville van Welkom verwelkom hul Graad 1’s van 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
-
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Trio teen BVHS
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad het op die openingsdag van die KOVSIE Smash Kriekettoernooi met ses paaltjies geseëvier teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Bokang Mohasa van Hoërskool Trio is […]
-
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Jim Fouché
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het gister, 6 Januarie, die Kovsie Smash kriekettoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 6 paaltjies oor Hoërskool Upington. Niel Wilken het […]
-
PSI Indoor Hokkie – HTS Witbank
PSI Indoor Hokkie. Twee van HTS Witbank se hokkiespelers, Léhan Roux en Tiaan van Eeden het die afgelope vakansie HTS Witbank se naam hoog gehou. Hulle het vanaf 15 tot […]
-
KOVSIE Smash toernooi – Hoërskool Fichardtpark wen Driehoek
KOVSIE Smash toernooi. Die KOVSIE Smash toernooi het vandag, 6 Januarie, afgeskop. Die reën in Bloemfontein het egter nie verhoed dat Hoërskool Fichardtpark met Hoërskool Driehoek van Vanderbijlpark afreken nie. […]
-
Welkom se Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville
Welkom se Graad 1’s. JP van der Linde is ook duidelik reg vir Welkom se Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville. Hartlik welkom by die Naudie-familie, JP! Waar daar ‘n […]
-
Welkom Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville
Welkom Graad 1’s. Philip Swanepoel is gereed vir Welkom Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville. Baie welkom by die Naudie-familie, Philip! Waar daar ‘n “Ville” is, is daar ‘n weg. […]
-
Graad 1’s/ Grade 1’s – Laerskole/ Primary schools
Graad 1’s/ Grade 1’s. Laerskole en ouers word uitgenooi om aan Schools That Rock foto’s te stuur van die Graad 1’s van 2025. Ons publiseer dit dan op ons webtuiste. […]
-
Head of School 2025 – Hilton College
Head of School 2025. Shaka Buthelezi, learner of Hilton College, KZN, has been appointed as the Head of School 2025. “My name is Shaka Buthelezi and I am the Head […]













