Toutrek, Onderwaterhokkie en Skaak - Hoërskool Montana presteer
Toutrek, Onderwaterhokkie en Skaak – Hoërskool Montana presteer

Toutrek Onderwaterhokkie en Skaak – Hoërskool Montana presteer


Toutrek Onderwaterhokkie en Skaak. ‘n Aantal prestasies van leerders in Toutrek Onderwaterhokkie en Skaak vul Hoërskool Montana in Worcester se harte met trots.

  • 600kg Seuns Toutrekspan – Baie geluk met die Brons Medalje by die SA Toutrek Kampioenskap!
  • Mari le Roux – Mari het ‘n goue medalje by die SA Junior Nasionale Onderwaterhokkie Kampioenskap in Bloemfontein ontvang! Die span het uitstekend presteer!
  • D’Anvo Dobson – Hierdie graad 10 skaakspeler van Hoërskool Montana, het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Braille Ope en die 4de plek behaal!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsmontana.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article