
-
U20 Men’s National Soccer – Meridian Northern Academy
U20 Men’s National Soccer. Meridian Northern Academy’s Grade 12 learner and 1st team football star, Thato Mpati, has been selected to represent South Africa in the under-20 men’s national team. […]
-
Independent Schools Hockey Festival – St Andrew’s College
Independent Schools Hockey Festival. The U16A hockey boys of St Andrew’s College are heading to Pietermaritzburg to participate in the Independent Schools Hockey Festival. The festival is hosted by St […]
-
Lekwa West Circuit Excellence – Hoërskool Standerton
Lekwa West Circuit Excellence. Hoërskool Standerton se onderwysers is vereer tydens Lekwa West Circuit Excellence Award met die 2024 Nasionale Senior Sertifikaat uitslae. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.shsbakgat.co.za/ Foto verskaf
-
Dance World Cup 2025 – Standerton High School learner excels
Dance World Cup 2025. Standerton High School learner, Cecile Scheepers, was selected to compete in the prestigious Dance World Cup South African Qualifier in Pretoria on the 17-22 March 2025. […]
-
Eden Muurbalproewe – Langenhoven Gimnasium
Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3 […]
-
Noordwes Hokkiespelers – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Hokkiespelers. Nege Hokkiespelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is ingesluit in die spanne as Noordwes Hokkiespelers. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
-
Mnr en Mej Eldoraigne – Hoërskool Eldoraigne
Mnr en Mej Eldoraigne. Foto: Mnr en Mej Eldoraigne 2024 & 2025 – Kade Poonasamy, Matias Beetge, Kyla Rappard & Tanit van Straaten Hoërskool Eldoraigne, Pretoria, kondig hiermee die wenners […]
-
ASA Kampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
ASA Kampioenskappe. Agtien atlete van Hoërskool Nelspruit is tans in Kaapstad waar hulle Mpumalanga verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe. Dit word by die Groenkloof Stadion aangebied. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
SA Biathlon-kampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
SA Biathlon-kampioenskappe. Foto van links: Rebekah Braack, Zoë Janse van Vuuren, Jessica Matthysen, Samuel Tryhou, Eduan Naudé en Christiaan Tryhou. Ses Nellie-atlete het deel uitgemaak van die Mpumalanga Biathlon-span wat […]
-
All Girls Hockey Festival – Primêre Meisieskool Oranje
All Girls Hockey Festival. Primêre Meisieskool Oranje se hokkie eerstespan het aan die “All Girls Hockey Festival” deelgeneem. Dit is by St. Peter’s Girls Prep School in Johannesburg aangebied. Die […]













