Kloof Netbalfees - Hoërskool Sentraal presteer
Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer

Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer


Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer.

Uitslae behaal:

  • Sentraal o.19A teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Wen 18-13
  • o.19A teen Hoërskool Windhoek: Wen 23-7
  • o.17A teen Hoërskool Wesvalia: Wen 21-7
  • o.17A teen St Anne’s DSG: Wen 27-11
  • o.16A teen Hoërskool Ellisras: Wen 29-7
  • o.15A teen Jeugland: Wen 26-6
  • o.14A teen Hoërskool Kemptonpark: Gelykop 14-14
  • o.14A teen Hoërskool Waterkloof: Verloor 12-14

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article