
-
Grey College Cricket Festival – Jeppe High School
Grey College Cricket Festival. The 1st cricket team of Jeppe High School had another good win at the Grey College Festival in Bloemfontein on Saturday. They beat Selborne College by […]
-
Lions Krieketspan – Hoërskool Witteberg
Lions Krieketspan. Twee krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Anru Erasmus en Dumesani Johnson, is gekies vir die o.19 Lions Krieketspan se toer na Nederland in Julie vanjaar. Hierdie twee […]
-
KOVSIE Smash Kampioene – Hoërskool Wesvalia
KOVSIE Smash Kampioene. Die 1ste Krieketspan van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het hulle 2024 Kampioenskap met groot sukses verderdig en stap hierdie jaar weer met die titel van Kovsie Smash […]
-
O.19 Protea Toetskrieketspan – Afrikaanse Hoër Seunskool
O.19 Protea Toetskrieketspan. Twee Oud-Affies, Jorich van Schalkwyk (2024) en Divan de Villiers (2024), is vir die O.19 Protea toetskrieketspan gekies. Die span gaan twee toetse in Januarie teen Engeland […]
-
Interpro-tennistoernooi – Hoërskool Punt
Interpro-tennistoernooi. Twee tennisspelers van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15), neem vanaf 9 tot 12 Januarie deel aan die Interpro-tennistoernooi in Pretoria. Meer […]
-
KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
-
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi – Welkom Volkskool
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi. Kara Taute, leerder van Welkom Volkskool, is ingesluit in die Vrystaat o/13 tennisspan, wat hierdie week aan die TSA interprovinsiale laerskoletoernooi in Bloemfontein deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Cape Peninsula Cricket Week – St Charles College
Cape Peninsula Cricket Week. The Cape Peninsula Cricket Week is once again delivering top-class cricket action, with St Charles College U15A and 1st XI teams showcasing their skill and determination […]
-
HJS Krieketfees – Hoër Jongenskool Paarl
HJS Krieketfees. Paarl Boys’ High 1st XI vs Noordheuwel 1st XI Paarl Boys’ High won the toss and batted first. Paarl Boys’ High made 199/9 in 65 overs. Noordheuwel made […]
-
Hoofmeisie 2025 aan Kalas – Hoërskool Kalahari
Hoofmeisie 2025 aan Kalas. ‘n Boodskap van die Hoërskool Kalahari se Hoofmeisie 2025 aan Kalas. Danel Lubbe rig graag die volgende boodskap aan haar alma mater. “Hoërskool Kalahari, dit is […]













