Internasionale Karate Kampioenskappe - Hoërskool Swartland
Internasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Swartland

Internasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Swartland


Internasionale Karate Kampioenskappe. Twee sussies van Hoërskool Swartland, Anja (matriek 2023) en Dané Styger (graad 11) het deelgeneem aan die Internasionale Karate Kampioenskappe in Okinawa, Japan.

Albei het in hul onderskeie afdelings vir ‘Okinawa, Japan.’ en ‘kumite’ silwer verower.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article