
-
Grade 8 Learners Welcomed – Curro Durbanville
Grade 8 Learners Welcomed. Curro Durbanville High School has officially welcomed its Grade 8 learners for 2025 on 13 January, marking the start of their high school journey. Adding to […]
-
Nuwe personeel – Primêre Skool Naudeville
Nuwe personeel. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom agt nuwe personeellede in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Photo supplied
-
Top Matrikulant van 2024 – Hoërskool Rustenburg
Top Matrikulant van 2024. Die Top Matrikulant van verlede jaar is aangekondig. Baie geluk aan Jurie Blignaut, 2024 se hoofseun van Hoërskool Rustenburg, wat vanoggend tydens ‘n ontbytfunksie aangewys is […]
-
Simon Grey Hellweek Swem – BVHS
Simon Grey Hellweek Swem. Nege swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope week vanaf 6 tot 11 Januarie aan Simon Grey se Hellweek Swem in Bloemfontein deelgeneem. Dit is […]
-
SA-Skole Tennistoernooi – Hoërskool Vryburg
SA-Skole Tennistoernooi. Divan Reinecke, tennisspeler van Hoërskool Vryburg, is gekies om deel te neem aan die SA-Skole Tennistoernooi waar hy Noordwes trots sal verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://vryburg.co.za Foto verskaf
-
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Goudveld
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Ruhan Dreyer het vanaf 6 tot 10 Januarie Hoërskool Goudveld se 1ste krieketspan verteenwoordig by die Kovsie Smash Kriekettoernooi in Bloemfontein. Hy het uistekende boulwerk gedoen en […]
-
O.19 Vroue krieketspan – Hoërskool Zwartkop
O.19 Vroue krieketspan. Chanel Venter van Hoërskool Zwartkop in Centurion is in Desember as ‘n Junior Protea aangewys. Sy is by die o.19 Vroue krieketspan ingesluit wat na Malaysia gaan […]
-
Head of Ellis House – Hilton College
Head of Ellis House. “My name is Tochi Ezenwugo and I am the Head of Ellis House for 2025. I grew up in a quaint town in Limpopo where I […]
-
Head of Mckenzie House – Hilton College
Head of Mckenzie House. “My name is Xavier Enslin and I am the Head of Mckenzie House this year. I have had many ups and downs in my time at […]
-
HJS-Krieketfees 2025 – Hoërskool Stellenberg
HJS- Krieketfees 2025. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, se o.15A-krieketspan het weer vanjaar die voorreg gehad om aan die gewilde HJS-Krieketfees 2025 deel te neem. Dag 1 Hoërskool Stellenberg se 1ste XI-span […]













