
-
Graad 1’s 2025 – Primêre Skool Naudeville
Graad 1’s 2025. Primêre Skool Naudeville in Welkom spog vanjaar met 104 Graad 1’tjies! Baie welkom by Naudies! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Graad 1 Tweelinge – Primêre Skool Naudeville
Graad 1 Tweelinge. Primêre Skool Naudeville van Welkom spog vanjaar met nie minder nie as vier tweelinge in hul Graad 1 klassies. Drie van die tweelinge is boeties en slegs […]
-
Matriek-uitslae 2024 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Matriek-uitslae 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak met trots hul uitstekende Matriek-uitslae 2024 bekend. Drie Onderskeidings: Jaco Botha, De Lourdes Cavaleiro, Lisa Coetsee, Miné du Preez, Teané Engelbrecht, James Lethole, Annie […]
-
Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Afrikaans Hoër Seunskool
Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Al die leerders van die matriekgroep van 2024 van die Afrikaanse Hoër Seunskool het geslaag. Tweehonderd ses en veertig Graad 12 leerders het die Nasionale […]
-
Top Matrikulant in Vrystaat – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Top Matrikulant in Vrystaat. Die Top Matrikulant in Vrystaat van 2024 is Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Susan het ‘n skitterende gemiddelde persentasie van 96 behaal. Susan het onderskeidings […]
-
Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché
Matriek 2024 uitslae. Hoërskool Jim Fouché kondig met trots hul Matriek 2024 uitslae aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit. Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as […]
-
Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy
Outstanding Matric Results. Shangri-La Academy, Kempton Park, is thrilled to announce that the Class of 2024 has achieved outstanding Matric results. Not only they achieved a 100% pass rate but […]
-
Matric results 2024 – St Andrew’s School
Matric results 2024. St Andrew’s School Bloemfontein is proud of their learners and educators on a fantastic set of results. The hard work and dedication on everyones part has paid […]
-
Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo
Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo is baie trots op hul matrieks wat uitstekend presteer het, tydens die matriekeksamen. Hierdie groep behaal 80 A-simbole en 130 B-simbole, met ‘n slaagsyfer […]













