SA Skole Atletiekkampioenskappe - Hoërskool Goudveld
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld


SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe.

  • GJ Wessels het tydens die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe ‘n 2de plek vir verspring seuns o/17, met ‘n afstand van 6,84m, behaal.
  • Xandri Britz het tydens die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe ‘n 15de plek in hamergooi dogters o/15 behaal.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article