
-
Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop
Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop se Matrieks van 2024 het hul staal gewys deur te voldoen aan “Zwarries Kweek Wenners”. Zwarries se matrieks van 2024 behaal ‘n 100% slaagsyfer, met […]
-
Graad 1’s 2025 – Laerskool Westwood
Graad 1’s 2025. Laerskool Westwood, Boksburg, wys graag ‘n paar van hul gelukkige Graad 1’s 2025. Hierdie graad 1’s is baie trots op hul groot skool! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ […]
-
Noord-Kaap o.15 Tennisspan – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Tennis. Christine Bester, leerder van Hoërskool De Aar, het die afgelope vakansie die Noord-Kaap 0.15-tennisspan verteenwoordig by die TSA-Interprovinsiale tennistoernooi. Die toernooi het in Pretoria plaasgegevind. Sy het uitstekende […]
-
Matriekklas maak geskiedenis – Hoërskool De Aar
Matriekklas maak geskiedenis. Hoërskool De Aar se matriekklas van 2024 het sy slagspreuk gestand gedoen: Ons mik hoër! Hierdie Eeufees jaar, se matriekgroep het hoog gemik en hoog gevlieg, soos […]
-
Back to School – St Charles College
Back to School. St Charles College, Pietermaritzburg, was thrilled to officially welcome the new and returning St Charles College boys. The boys welcomed back to school this morning, are from the Pre-Primary […]
-
Matriek NSS uitslae 2024 – Hoërskool Swartland
Matriek NSS uitslae 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se 2024 Graad 12’s het pragtige uitslae ontvang met die bekendmaking van die Matriek NSS uitslae 2024. “Ons spog met ‘n 100% slaagsyfer, […]
-
Matriekuitslae 2025 – Hugenote Hoërskool
Matriekuitslae 2025. Hugenote Hoërskool, Wellington vier vanjaar hul 100% slaagsyfer en ander prestasies. Die skool is ook baie trots op Elena Duvenage, die skool se Dux-leerder. Elena slaag met 7 […]
-
Grey Cricket Festival 2025 – Grey College
Grey Cricket Festival 2025. Grey College played host to the Grey Cricket Festival 2025. Ten of the country’s leading cricket schools participated in the festival which started on Thursday 9 […]
-
Matrieks Presteer – Welkom Gimnasium
Matrieks Presteer – Welkom Gimnasium is baie trots op hul matrieks van 2024 se Prestasies. Daar is 186 Vakonderskeidings van 208 matrieks. 14 Matrieks spog ook met A-Gemiddelde. Die top […]
-
Nasionale kleure – Grey Kollege leerders vereer
Nasionale kleure. Drie van Grey Kollege se sportsterre het vanoggend, tydens die saalbyeenkoms, erkenning ontvang as Suid-Afrikaanse verteenwoordigers vir hul sportprestasies in hul onderskeie sportsoorte. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto […]













