
-
Provinsiale Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is vandag, tydens die Vrystaatse Provinsiale Akademiese Prysuitdeling, as ‘n Goue Skool vereer. Die funksie is ook bekend as die ‘Well Done Function.’ […]
-
Matriek Toppresteerders 2024 – Grey Kollege
Matriek Toppresteerders 2024. “Welgedaan aan al ons matrikulante. Mag jul die toekoms invaar met opgewondenheid en goeie waardes vasgegrond aan jou sy. Maak ‘n positiewe verskil om jou, en weet […]
-
Graad 1’s eerste skooldag – Laerskool Truida Kestell
Graad 1’s eerste skooldag. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het met die Graad 1’s eerste skooldag, Woensdag, hul nuwelinge verwelkom by die “groot skool”. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf
-
Top Eight Matric Achievers – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Top Matric Achievers. At a special chapel service this morning, Frisay, 17 January, Saint Andrew’s School Bloemfontein honoured the Class of 2024 for their outstanding matric results. At the service, […]
-
Inter District Prestige Championships – Milnerton High School
Inter District Prestige Championships. Milnerton High School shines at the Inter District Prestige Championships! A huge congratulations to Tawanda Jani (Gr11), Jody Karsten (Gr12), Ruan Myburgh (Gr11), and Matthew Southworth […]
-
WP A Swimming Champs – Milnerton High School
WP A Swimming Champs. Rourke Oaten, learner of Milnerton School, paticipated at the Western Province A Swimming Champs. Rourke competed in 9 events and was selected for 8 finals, showcasing […]
-
Matrieks 2024 Top-presteerders – Hoërskool Duineveld
Matrieks 2024 Top-presteerders. Hoërskool Duineveld, Upington, is trots op die uitslae van hul Matrieks 2024 Top-presteerders. Pierre Nel – 90,3% Pierre behaal 7 A’s en behaal ook die 2de plek […]
-
NCASA Swemkampioenskappe 2024 – Hoërskool Duineveld
NCASA Swemkampioenskappe 2024. Die NCASA Swemkampioenskappe 2024 het plaasgevind in Upington gedurende 6 tot 8 Desember 2024. Nege Swemklubs het deelgeneem en Hoërskool Duineveld van Upington se swemmers het as […]
-
Graad 1’s 2025 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies
Graad 1’s 2025. Tjokkies het gister, 15 Januarie hul nuwe Graad 1’s 2025 verwelkom – maar nie slegs die Graad 1’s nie. Vanaf Graad RR, regdeur tot Graad 7, het […]
-
Nuwe onderwysers – Hoërskool Witteberg
Nuwe onderwysers. Die Witteberg Hoërskool-gemeenskap is trots om drie nuwe onderwysers as deel van hul dinamiese span te verwelkom by hierdie trotse skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf













