
-
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan – Hoërskool Rustenburg
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan. Hoërskool Rustenburg leerder, Rejean van de Venter, bly beïndruk aangesien hy weereens vir die Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan gekies is. Rejean, wat erken word as ‘n uitblinker in […]
-
SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Leeuwenhof Akademie
SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Leeuwenhof Akademie is trots op hul atlete se prestasies tydens die SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://leeuwenhof.co.za/ Foto’s verskaf
-
KERF countdown is on – Kearsney College
KERF countdown is on. The countdown is on as the cream of the country’s young rugby players are doing final training ahead of next week’s kick-off of the Kearsney Easter […]
-
MTB XCO Series – Hoër Meisieskool Bloemhof leerder presteer
MTB XCO Series. Lara van der Vyver van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het gedurende die skoolvakansie aan die MTB XCO Series in Knysna deelgeneem. Sy het baie goed presteer […]
-
SA Skole Swem Kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
SA Skole Swem Kampioenskappe. Twee swemmers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, Mila Fourie en Juan Kasselman, het presteer by die SA Skole Swem Kampioenskappe in Bloemfontein. Mila behaal goeie prestasies […]
-
Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.18C hokkiespan het aan die Elsie Coetzer hokkie toernooi in Bloemfontein deelgeneem en as wenners uit die stryd getree. Uitslae behaal: […]
-
TSA Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof tennisspelers
TSA Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, tennisspelers het die afgelope skoolvakansie aan die TSA Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer. Vrystaat Super 8: SA Nationale Kampioenskappe: Bloemhof is trots […]
-
Alan Redfern – Maritzburg College announces 16th headmaster
Alan Redfern. Maritzburg College is proud and delighted to announce the appointment of Mr Alan Redfern as the 16th Headmaster of Maritzburg College, effective 1 July 2025. Alan is currently […]
-
Wolf Pack Cup Tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville
Wolf Pack Cup tennistoernooi. Burger Bothma, Graad 4 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het onlangs deelgeneem aan die 6de Wolf Pack Cup tennistoernooi te Bloemfontein. Burger het uitstekende tennis […]
-
Nelson Mandela Bay Surf – Camps Bay High School
Nelson Mandela Bay Surf. Grade 9 learner, Ben Esterhuyse (15) from Camps Bay High School, delivered a remarkable performance at the recent Nelson Mandela Bay Surf Festival in Gqeberha. He […]













