SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Leeuwenhof Akademie is trots op hul atlete se prestasies tydens die SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe.

  • Megan Waller: 800m (8ste); 1500m (8ste)
  • Colin Waller: 1500m (12de)
  • Alex Pienaar: 400m Hekkies (4de); 4 x 400m Aflos (2de)
  • Danae Enslin: Driesprong (12de)
  • Dylan Scheepers: 100m (6de); 200m (6de); 4 x 100m aflos (3de)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://leeuwenhof.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article