
-
Krieketseisoen skop af – Hoërskool Strand
Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en Hoërskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op […]
-
Cricket in Scrummies – St Charles College
Cricket in Scrummies. One of the most exciting new things the boys get to do in Grade 0 is to play sports – and earlier this week they experienced their […]
-
4+1 Interprovinsiale Gala – Hoërskool Wesvalia
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en Miané Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley […]
-
2024 Toppresteerder – Grey Kollege
Toppresteerder 2024. Tydens Grey Kollege se saalperiode vanoggend het die 2024 Toppresteerder en Dux-leerder, Chris Goosen, die skool met ‘n inspirerende boodskap gegroet: “Wanneer die tye kom waar ‘n mens […]
-
Toppresteerders 2024 – Grey Kollege
Toppresteerders 2024. Tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms het Grey Kollege hulde gebring aan die matriekklas se Toppresteerders 2024. Hierdie manne is geloof vir hulle ywer, self-dissipline en deursettingsvermoë tydens die 2024 […]
-
Living Math Olimpiad – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Living Math Olimpiad. Twin brothers Yi-Chien(Max) and Yi-Chuan(Rex) Su, are Saint Andrew’s School’s Double Math Masters! Max and Rex both participated in the Living Math Olimpiad. They did extremely well […]
-
Spog met matrikulante 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Spog met matrikulante 2024. Hoërskool Fichardtpark spog met matrikulante 2024. Fichies besef die rol wat voedingslaerskole en ouers speel met die belangrike grondslag wat gelê word. Vanjaar het Fichies laerskole […]
-
Matriek-prestasies 2025 – Hoërskool Secunda
Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van Hoërskool Secunda vereer. By hierdie geleentheid is Megan […]
-
Lejweleputswa Tennisproewe – Hoërskool Bothaville
Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se 0.15 tennisspelers het Maandag, 20 Januarie, aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem. Uitslae behaal: Ciska is ook uitgenooi om aan die Vrystaat Tennisproewe deel te neem. […]
-
Akademie jeuguitruilprogram – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Akademie Jeuguitruilprogram. Amé Pienaar, leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, was in Duitsland waar sy deelgeneem het aan die Duitse Akademiese Jeuguitruilprogram. Tussen November 2024 en Januarie 2025 het Amé […]













