
-
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae […]
-
Botswana ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte Bouwer, leerder van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het uitstekend presteer by die Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte het die semi-finaal van die enkels gehaal en is […]
-
SANSSU Top-80 proewe – Hoërskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot […]
-
PMR.africa Awards – Windhoek Gymnasium Best Private School
PMR.africa Awards. Last week, the Safari Hotel in Windhoek hosted the annual PMR.africa Awards. The awards recognise outstanding achievement across a range of industries in Namibia. Windhoek Gymnasium, a Curro […]
-
SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Diamantveld
SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders […]
-
JKA Vrystaat Proewe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
JKA Vrystaat Proewe. Drie leerders van BVHS het deelgeneem aan die JKA Vrystaat Proewe in Bloemfontein. Al 3 hierdie leerders is dan ook gekies as deel van die Vrystaatspan wat […]
-
Skoleswem – Hoërskool Durbanville
Skoleswem. Foto, agter: Schalk Bredenhann, Sion Coetzee, Wian Joubert, Roean Troskie, Jean Troskie, Joshua White. Voor: Ziané Jantzen, Lily Otterbach, Juané Burger, Margo Senekal Tien swemmers van Hoërskool Durbanville het […]
-
Canoeists Paddle to Podium – Camps Bay High School
Canoeists Paddle to Podium. Two Camps Bay High School Grade 11 learners, Ryley Smith and Jared Shrimpton, made waves at the recent 2025 South African National Canoe Sprints Championship, held […]
-
SANSSU Finale Top-80 proewe – Hoërskool Duineveld
SANSSU Finale Top-80 proewe. Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Duineveld, Upington, Laerskool Oranje-Noord en Noord-Kaap Skoleskiet die SANSSU Finale Top-80 proewe aangebied. Dit is om die top skuts te […]
-
Vlak 2 swem Potchefstroom – Hoërskool Jim Fouché
Vlak 2 swem Potchefstroom. Hoërskool Jim Fouché leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal: SJ het ook vir […]













