
-
Hoofseun 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofseun 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock vanjaar weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Ons gesels ook met die, Hoofseun 2025 van Hoërskool Jim Fouché in […]
-
UGU District Surfing – Durban High School
UGU District Surfing. Durban High School is ecstatic to announce that Clayton Robbertse has been selected as Team Captain for the UGU District Surfing Team. Being an outstanding achievement on […]
-
4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie […]
-
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Lisa Botha, Hoofdogter 2025 van Hoërskool Jim Fouché in […]
-
Wildeklawer Top 14 Atletiek – Hoërskool Fichardtpark presteer
Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geëindig en 12 medaljes huis toe […]
-
Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari
Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om […]
-
South African Dance Championship – Primêre Meisieskool Oranje
South African Dance Championship. Skylé-Anne Janse van Rensburg, leerder van Primêre Meisieskool Oranje het in Desember 2024 aan die South African Dance Championship deelgeneem en soos volg presteer: Skyle-Anne het […]
-
Head Boy 2025 – Curro Somerset West
Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today chat with to Joshoea Fox, Head Boy 2025 of […]
-
Midstream en Nelspruit atletiek – Hoërskool Ermelo
Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee […]
-
Kleure-atletiek 2025 – Hoërskool Vryburg
Kleure-atletiek 2025. Hoërskool Vryburg het hul Kleure-atletiek 2025 aangebied en aan uitstaande prestasies was daar geen tekort nie. Records broken More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net Foto’s verskaf













