Noord-Vrystaat skolehokkiespanne - Welkom Volkskool
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool

Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool


Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem.

  • A-span: Zoey van der Linde en Mieke Strydom
  • B-span: Leila Erasmus en Kara Taute
  • Reserwe: Hayley Docherty

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article