SA Skole Swemkampioenskappe - Hoërskool Diamantveld
SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Diamantveld

SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Diamantveld


SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het:

  • Hazel Hutchison
  • Mila Strydom
  • De Wet Gous
  • Janco Grobbelaar
  • Le Roux Steyn
  • Benjamin Hattingh
  • Lehane Lategan

Die leerders wat medaljes verwerf het:

  • De Wet Gous – 3× goud, 1× silwer en 2× brons
  • Janco Grobbelaar – 3× goud, 1× silwer en 3× brons
  • Le Roux Steyn – 1× brons

De Wet Gous is ook aangewys as die Senior Mans Victor Ludorum van die byeenkoms – ’n besonderse prestasie!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.diamantveld.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article