
-
T20 Johnny Waite Game – Jeppe High School for Boys
T20 Johnny Waite Game. Jeppe’s 1st cricket team scored an emphatic, 44-run victory over Randburg Hoërskool on Thursday in a T20 Johnny Waite game. Jeppe got 162/5, with Keegan Caxiero […]
-
Laerskole tennisspanne – Primêre Skool Universitas
Laerskole tennisspanne. Nege seuns van Primêre Skool Universitas/ Tjokkies is opgeneem in onderskeie Laerskole tennisspanne. Mangaung Metro Tennis: Vrystaat Laerskole Tennis 0.14 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
-
NSS Eksamen 2024 – Hoër Meisieskool Bloemhof
NSS Eksamen 2024. Vir Bloemhof se A-kandidate is die sirkel voltooi. Drie-en-sestig van 2024 se matrieks (44.3% van die graad) het die NSS-eksamen 2024 met ’n gemiddeld van 80% of […]
-
Schools tennis – St Andrew’s School for Girls
Schools tennis. Over the past two weeks, the tennis players of St Andrew’s School for Girls, Germiston, have been participating in the school’s singles and doubles championships. Well done to […]
-
Skole Atletiek – Primêre Skool Naudeville
Skole Atletiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied. Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords […]
-
Inter Distrik Gala – Hoërskool Punt
Inter Distrik Gala. Drie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Ewald Swanepoel, Melissa Kuun en Ettienne van Niekerk het Eden verteenwoordig by die Inter Distrik Gala in George. Die geleentheid […]
-
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – Hoërskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van […]
-
Koorbestuur vir 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Koorbestuur vir 2025. Hoërskool Fichardtpark het hul Koorbestuur vir 2025 bekend gestel. Die sewe bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
-
Mangaung Metro Skole Tennisproewe – Hoërskool Jim Fouché
Mangaung Metro Skole Tennisproewe. Na die afloop van die Mangaung Metro Skole tennisproewe is drie van Hoërskool Jim Fouché se leerders vir die onderskeie spanne gekies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za […]
-
Head of Sport 2025 – Hilton College
Head of Sport 2025. Hilton College, KwaZulu Natal, introduce their Head of Sport 2025. “My name is Mpande Myeza and I’m the Head of Sport this year. At Hilton, I’ve […]













