Con Spirito Provinsiale aanlynlees - Hoërskool Vryburg
Con Spirito Provinsiale aanlynlees – Hoërskool Vryburg

Con Spirito Provinsiale aanlynlees – Hoërskool Vryburg


Con Spirito Provinsiale aanlynlees. Vyf leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem aan die Con Spirito Provinsiale aanlyn-lees/ provincial online reading en deurgedring na die Forté-rondte, Nasionaal.

Ilma Botha:

  • Voorbereide lees: 98%
  • Prepared reading: 97%

Jamé Brooks:

  • Voorbereide lees: 97%
  • Onvoorbereide lees: 95%
  • Prepared reading: 94%

Naylene van der Merwe:

  • Voorbereide lees: 97%
  • Prepared reading: 96%

Janco Venter:

  • Voorbereide lees: 98%

Gaby Woest:

Voorbereide lees: 99%.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.vryburg.net/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article