Jovan Scholtz van Hoërskool Vryburg (Gr. 9) het onlangs aanlyn deelgeneem aan Con Spirito Kultuurvereniging.
Hy het die volgende prestasies behaal:
• Voorbereide Lees 90%
• Onvoorbereide Lees 90%
• Voorbereide Redenaars 94%
• Onvoorbereide Redenaars 93%
Jovan dring in al vier kategorieë deur na die landsfinaal later die jaar.
Baie geluk, Jovan!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article