ASA Hoërskole Kampioenskappe - Hoërskool Jan van Riebeeck
ASA Hoërskole Kampioenskappe – Hoërskool Jan van Riebeeck

ASA Hoërskole Kampioenskappe – Hoërskool Jan van Riebeeck


ASA Hoërskole Kampioenskappe. Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA Hoërskole Kampioenskappe by Groenpunt én die SA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein. 

‘n Spesiale vermelding van Fredrich Erasmus. Hy is Hoërskool Jan Van Riebeeck se briljante 400m hekkies atleet. Fredrich het met puik prestasies uitgestyg en medaljes ingepalm in sowel die 4x100m as die 4x400m aflos-items by albei byeenkomste. 

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://janvanriebeeck.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article