Wolf Pack Cup Tennistoernooi - Primêre Skool Naudeville
Wolf Pack Cup Tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville

Wolf Pack Cup Tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville


Wolf Pack Cup tennistoernooi. Burger Bothma, Graad 4 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,
het onlangs deelgeneem aan die 6de Wolf Pack Cup tennistoernooi te Bloemfontein.

Burger het uitstekende tennis gespeel en algeheel 2de geëindig.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article