SA Level 2 Kampioenskappe - Hoërskool Swartland
SA Level 2 Kampioenskappe – Hoërskool Swartland

SA Level 2 Kampioenskappe – Hoërskool Swartland


SA Level 2 Kampioenskappe. Twee van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se swemmers, Hennie Pretorius en Jesse Holland-Müter, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Swem SA Level 2 Kampioenskappe. Die kampioenskappe is aangebied by die Joan Harrison swembad in Oos-Londen en het vanaf 28 tot 30 Maart geduur. Hierdie twee swemmers het uitstekend gevaar!

Uitslae behaal:

Hennie Pretorius

  • Events: 7
  • Finals: 6
  • PB’s: 5
  • Medaljes: 5 – 50m borsslag (goud), 200m borsslag (goud), 100m vryslag (goud), 200m vryslag (silwer), 200m IM (brons).

Jesse Holland-Müter

  • Events: 8
  • Finals: 7
  • PB’s: 7
  • Medaljes: 1 – 200m rugslag (silwer)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article