Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms - Hoërskool Sentraal
Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Sentraal

Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Sentraal


Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Jaydin Parkin, atleet van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het skitterend presteer tydens die Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms.

Jaydin het as volg presteer:

  • Hy verbeter die 24 jaar-oue Suid-Afrikaanse rekord van Schalk Pienaar
  • Hy is aangewys as die beste baanatleet in Suid-Afrika
  • Behaal die beste tyd in o.17 110m-hekkies in die wêreld met ‘n tyd van 13.01 sekondes.
  • Hy ontvang die Victor Ludorum van die SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms
  • Jaydin verower drie goue medaljes.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article