St Mary's Hockey Festival - Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
St Mary’s Hockey Festival – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

St Mary’s Hockey Festival – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria


St Mary’s Hockey Festival. AHMP se eerste hokkiespan het aan die St Mary’s Hockey Festival deelgeneem en soos ware wenners uit die stryd getree.

Groepwedstryde:

  • AHNP speel gelykop teen St John’s DSG 0 – 0
  • Wen 1 – 0 teen Hoërskool Garsfontein
  • Speel gelykop 0 – 0 teen St Andrew’s School for Girls
  • Wen 1 – 0 teen Roedean Senior School
  • Verloor 0 – 1 teen Hoër Meisieskool Bloemhof
  • Verloor 0 – 1 teen Eunice High School
  • Wen 1 -0 teen Pietermaritzburg Girls’ High School

Uitspele:

  • Wen 1 – 0 teen Pretoria High School for Girls
  • Wen 2 – 0 teen St Stithians
  • Wen 1 – 0 teen Paarl Girls High School (Shoot-out)
  • Wen 3 – 2 teen Collegiate Girls High School (Shoot-out)
  • Wen 2 – 1 teen Clarendon High School (Shoot-out)

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria tree uit die stryd as die plaatwenners!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ahmp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article