SA-skole Atletiekkampioenskappe - Hoërskool Rustenburg
SA-skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA-skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg


SA-skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.

Nathan het twee medaljes in ‘n koue en nat Bloemfontein verwerf.

  • Goud in skyfwerp met n afstand van 64.03m
  • Brons in gewigstoot met ‘n afstand van 17.31m

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article