SA Skole Atletiekkampioenskappe - Hoërskool Rustenburg
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg


SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan.

Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein plaasvind.

  • Nathan van Staden – Gewigstoot en Skyfwerp
  • Dylan Mostert – Gewigstoot en Skyfwerp
  • Chante Willemse – Skyfwerp
  • Jan-Paul Nel – Skyfwerp
  • Ane van der Westhuizen – Spiesgooi
  • Marili de Wet – Skyfwerp
  • Jaydean Manders – 100m en 200m
  • Ane de Bruin – 400m
  • Elze Engelbrecht – Skyfwerp
  • Lehandro Esteves – Spiesgooi

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article