Kloof Netbalfees 2025 - Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool


Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by Hoërskool Waterkloof afgeskop met groot gees.

Netbaluitslae Dag 1:

O14

  • BVHS 4-16 teen St Anne’s
  • BVHS 5-12 teen Eldoraigne

O15

  • BVHS 12-4 teen Roots
  • BVHS 9-14 teen Eldoraigne

O16

  • BVHS 12-10 teen Waterkloof 2de span

O17

  • BVHS 23-3 teen Centurion
  • BVHS 18-17 teen Kemptonpark

O19

  • BVHS 13-18 teen Sentraal
  • BVHS 21-17 teen Potch Volkies

Netbaluitslae Dag 2:

Hiermee die uitslae van die netbalspanne se wedtsryde na afloop van Dag 2.

O14

  • BVHS 8-27 teen Hoërskool Eldoraigne
  • BVHS 5-25 teen Jeugland
  • BVHS 8-12 teen Helpmekaar Kollege

O15

  • BVHS 9-6 teen Bergsig Akademie
  • BVHS 7-11 teen Tsumeb
  • BVHS 9-8 teen Hoërskool Kemptonpark

O16

  • BVHS 5-27 teen Hoërskool Wesvalia
  • BVHS 13-18 teen Helpmekaar
  • BVHS 19-16 teen Edugate Academy
  • BVHS 31-12 teen Ellisras

O17

  • BVHS 17-20 teen WHS
  • BVHS 24-14 teen Waterkloof 2de span
  • BVHS 25-16 vs Eldoraigne
  • BVHS 7-28 teen Reddam

O19

  • BVHS 25-12 teen Wesvalia
  • BVHS 28-21 teen Klerksdorp
  • BVHS 23-16 teen Windhoek PVT

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article