Rugby toer na George - Hoërskool Wesvalia presteer
Rugby toer na George – Hoërskool Wesvalia presteer

Rugby toer na George – Hoërskool Wesvalia presteer


Rugby toer na George. Wesvalia se 1ste rugbyspan het ‘n suksesvolle rugby toer na George gehad. Hulle sluit die toer af met oorwinnings teen Hoërskool Trio, Bergsig Akademia en Hoërskool Despatch.

Hiermee die uitslae:

  • Dag 1: Wesvalia 25-15 Hoërskool Trio
  • Dag 2: Wesvalia 26-3 Bergsig Akademia
  • Dag 3: Wesvalia 22-8 Hoërskool Despatch

Die o.15 span het die volgende uitslae behaal:

  • Dag 1: Wesvalia 5-17 Hoërskool Milnerton
  • Dag 2: Wesvalia 7-31 Hoërskool Trio
  • Dag 3: Wesvalia 33-7 HTS Eden

Wesvalia se 0.16 rugbyspan uitslae:

  • Dag 1: Wesvalia 13-7 Midstream
  • Dag 2: Wesvalia 22-0 Glenwood House
  • Dag 3: Wesvalia 19-7 Kwaggas

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvalia.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article