NWU Winter Krieket Toernooi. Wesvalia se eerste krieketspan het aan die NWU Winter Krieket Toernooi deelgeneem vanaf 25 tot 28 Junie in Potchefstroom

Dag 1 – 2 x 20/20 Beurte wedstryde

  • Wesvalia teen Hoërskool Kempton Park – Verloor met 56 lopies
  • Wesvalia teen Hoërskool Middelburg – Verloor met 12 lopies

Dag 2 – Wesvalia teen Hoërskool Heidelberg Volkskool

  • Wesvalia wen met 3 paaltjies
  • Beste kolwer Marneau Dreyer met 90 lopies

Dag 3 Wesvalia teen Hoërskool Montana

  • Wesvalia kolf eerste en teken 270 lopies aan. Wen met 92 lopies.
  • Beste kolwer Marneau Dreyer met 90 lopies.

Dag 4 – Wesvalia teen Hoërskool Zwartkop

  • Zwartkop golf eerste en teken 145 lopies aan.
  • Wesvalia gaan telling verby met slegs 2 paaltjies plat en wen met 8 paaltjies.
  • Beste kolwers Luan Vermeulen met 65 nie uit nie en Tumelo Makume met 56 nie uit nie.
  • Marneau Dreyer het die meeste lopies vir die toernooi, 218, aangeteken.

Meer skolenuus: www.schoolsthatrock.co.za

https://wesvaliahs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article