Dogters T10 kriekettoernooi - Hoërskool Wesvalia teen Klerksdorp
Dogters T10 kriekettoernooi – Hoërskool Wesvalia teen Klerksdorp

Dogters T10 kriekettoernooi – Hoërskool Wesvalia teen Klerksdorp


Dogters-krieket. Hoërskool Wesvalia se dogters krieketspan het aan die Dogters T10 Kriekettoernooi deelgeneem en twee wedstryde gewen.

Uitslae:

  • Wesvalia wen teen Hoërskool Klerksdorp met 9 paaltjies
  • Wesvalia wen teen Potch Gimnasium met 10 paaltjies
  • Wesvalia verloor teen Wild Eagles met 9 paaltjies

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvalia.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article