Robday Bergsig Sport Festival - Hoërskool Jim Fouché skitter
Robday Bergsig Sport Festival – Hoërskool Jim Fouché skitter

Robday Bergsig Sport Festival – Hoërskool Jim Fouché skitter


Robday Bergsig Sport Festival. Hoërskool Jim Fouché se eerstespanne in hokkie, netbal en rugby het geseëvier in al hul wedstryde op dag 1 van die Robday Bergsig Sport Festival in Rustenburg.

Uitslae behaal: Netbal

  • JF teen Hoërskool Frikkie Meyer – JF wen 46-21. Speler van die wedstryd: Elri Pieters.
  • JF teen Fields College – JF wen 57-12. Speler van die wedstryd: Elri Pieters.
  • JF teen Hoërskool Koster – JF wen 56-23. Speler van die wedstryd: Janeli Saaiman

UItslae behaal: Rugby

  • JF teen Hoërskool Dinamika – JF wen 43-15. Speler van die wedstryd: Qian Möller

Uitslae Dogters-hokkie

  • JF teen Rob Ferreira – JF wen 9-0. Speler van die wedstryd: Joné Wiegand
  • JF teen Hoërskool Frikkie Meyer – JF wen 2-1. Speler van die wedstryd: Joné Wiegand

Uitslae Seuns-hokkie

  • JF teen Randburg Boys – JF wen 5-0. Speler van die wedstryd: JP Ehlers
  • JF teen Overkruin – JF wen 3-1

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article